FIETSRY WEDREN-INSKRYWINGSVORM

Orania Helpmekaar verwelkom u graag by 2025 se Vasbyt. Ons vertrou dit gaan weer, soos in die
verlede, ‘n besonderse geleentheid wees.


Voltooi asb. die vorm en stuur dit saam met ‘n bewys van betaling en u ID-afskrif na admin@oraniahelpmekaar.co.za vóór of op 25 Februarie 2025.

Please enable JavaScript in your browser to complete this form.
Naam & Van
*Deelname is op eie risiko en Vasbyt sal geen verantwoordelikheid neem vir enige beserings nie.
Merk die volgende waar van toepassing
Dui asseblief aan of jy fisies of virtueel sal deelneem: